SDU 005 – Ek chat met Kurt Darren
Posted on July 17th, 2010 in Potgooi | No Comments »
Luister na ‘n vinnige chat met Kurt Darren in Sydney.. Die man was redelik gejetlag, maar dit was ‘n great show.
Luister na ‘n vinnige chat met Kurt Darren in Sydney.. Die man was redelik gejetlag, maar dit was ‘n great show.
Kurt Darren en Arno Jordaan is op julle Australie toer.

‘n Spesiale onderhoud met Gerhard Steyn.

Vir show besprekings, kontak Tilla by Vonk Musiek (+27 11 823 1771)
Baie dankie aan Kobie Koen van Vonk Musiek vir die spesiale toestemming om Gerhard se musiek eksklusief in die potgooi te kan gebruik. Luister in die potgooi na :
Om ‘n kans te staan om een van 5 getekende Gerhard Steyn CDs te kry, email phil@massyn.net met die naam van Gerhard se nuutste treffer liedjie.
Ek het vandag so bietjie met Johan de Vries van die Modder Eiland gepraat.
Hierdie potgooi bevat ‘n bietjie sterk taal. Gebruik diskresie wanneer jy na hom luister.
Episode 102 is gegooi (uiteindelik sal julle seker se!!
)
In vandag se show praat ek met Glen Verran.
Die eerste paar minute van die onderhoud het nie my stem opgeneem nie. Ek vra omverskoning daarvoor.
Ander notas :-
Baie welkom by die Afrikaans in Sydney Potgooi #100.

