AIS # 098 – Ons leef nog!
Posted on August 7th, 2009 in Potgooi | 1 Comment »
Net ‘n vinnige potgooi om te se : Ons leef darem nog.
Ek is besig met die beplanning vir ‘n nuwe potgooi — hou goeie moed.. Dit is oppad!
Net ‘n vinnige potgooi om te se : Ons leef darem nog.
Ek is besig met die beplanning vir ‘n nuwe potgooi — hou goeie moed.. Dit is oppad!
One Response
Hi! Sjoe maar dis lekker om weer Afrikaans te hoor, al is dat maar net vir ‘n paar oomblikke. Hoop daar is weer vinnig ‘n potgooi oppad.
Jo in Canberra