Baie geluk met jou 100ste. Dit maak seker offisieel van jou ‘n ‘Ou Man’ soos ons in oom Magnus se dae gesê het. Ek stem 100% saam met jou oor die vryheid van spraak. Ek dink met vryheid kom daar ook verantwoordelikheid, maar die idiote vergeet mos altyd te gerieflik van die ‘verantwoordelikheid van spraak’. Lekker om na jou te luister. Sterkte met die volgende 100.
Baie mooi song en baie oulik van jou om dit te sing.
Ons het jou gemis en GELUK met 100. Ek het nog ‘n langpad om te gaan maar sien uit na die avonture wat potgooi my op gaan vat.
Ek verstaan daai hoekie wat ons moet fight omdat ons kies om iewers ander vir ons ‘n stukkie son te soek. Maar die keuses wat ek nou het sal my nie eendag laat spyt wees nie.
Moet nie weer so lank vat nie asb.
Henk
Baie geluk met jou 100e. Luister al ‘n geruime tyd (seker al 2 jaar) na jou potgooi, maar dis my eerste comment.
Geniet dit baie, hou van die lengte. Soos jy genoem het, stem ek dalk nie altyd saam met wat jy se nie, maar elkeen is geregtig op sy mening en dit moet gerespekteer word.
Wat ek wel mee saamstem is jou siening oor wie jy ondersteun op die sportveld. Ek voel dieselfde daaroor en sal ook my nuwe land ondersteun as ons eers burgers is, gelukkig is dit darem nog ‘n paar jaar weg…
Chris – as hy n “ou man” is, is jy nog n “rower” !!! ” Rower, hardloop tot ek jou nie meer kan sien nie, en kom DAN terug !” Whaa haa
Dis jammer mense wil jou partykeer aanval, en dit dan baie persoonlik maak. As iemand wat n potgooi publish, maak jy jouself baie oop, en mense reageer opp dinge anders as wat jy dit bedoel, of probeer se. Ek se hom soos ek dink dit is, en as iemand nie saamstem nie, se my, maar as dit aanhou en aanhou, verwys ek hulle na die dislaimer op my website toe.
In elk geval, lekker dat jy Nr 100 gemaak het, hoop ons gaan nie nou nog n 100 (dae) wag voor die volgende een nie. Ek is impressed met die song, ek neem aan daar is nog wat jy vir ons gaan speel so met die loop van tyd ?
Goeie Dag! Ek het nou eers begin luister en besef nou eers wat ek gemis het. So nog baie episodes om in te haal. Ons moet seker dankie sê aan die oom van Moddereiland wat so lekker al die los punte bymekaar bring. Sien uit na die volgende!
5 Responses

Hou so aan en ons sien uit na die volgende 100!