nee Massyn, nee, ek like nie die idee dat jy ook nou wil opgee nie ….. like dit glad nie. Maak net so n 15 min show elke week en vertel ons wat jy doen, hoe dit met die huis gaan ens. Ons kan nie nog n potgooi verloor nie !!
Die swart gevaar – dis n Suid Afrikaner-nism wat nooit sal verander nie. Hoekom mense so die nuwe SA aangryp, maar dan alles weer na ras en kleur terugbring … Dis n ding wat baie jare sal vat om heeltemal uit die systeem gewerk te kry.
2 Responses

Jissie. Jy begin soos ek klink. ‘n Kort en kragtige potgooi maar lekker.