SDU # 002 – Moddergooi Skypegooi
Posted on January 3rd, 2010 in Potgooi | No Comments »
Ek het vandag so bietjie met Johan de Vries van die Modder Eiland gepraat.
Hierdie potgooi bevat ‘n bietjie sterk taal. Gebruik diskresie wanneer jy na hom luister.


