Immigrasie
Posted on October 17th, 2009 in No Comments »
Van tyd tot tyd kry ek emails oor mense wat graag wil immigreer na Australie. Dit kan ‘n stresvolle tyd in ‘n mens se lewe wees, maar dis ‘n groot avontuur. Op hierdie blad sal ek links sit van websites wat jou moontlik sal help met jou navorsing.
Die web adresse wat ek hier wys is nie ‘n volledige lys nie. Daar kort nog heelwat, maar sal met tyd opgedateer word. Enige adres wat wel hier gewys word beteken nie dat ek hulle wil bevorder nie.
Die inligting op hierdie website is net vir ‘n aanduiding. Jy moet jou eie navorsing doen. Ek aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade wat jy lei as gevolg van hierdie inligting nie. Gebruik dit op eie risiko.
Opdateer : 18 Oktober 2009
Werk soek
Immigrasie
Banke
Huis soek
Telefone & Selfone
Regering
- Roads and Traffic Authority
- Australian Taxation Office
- NSW Department of Births, Deaths and Marriages
Medies
Suid Afrikaanse Groepe
- SA Australia (Forum)
- Afrikaanse Klub van Australie (Queensland)
- http://www.oznetworx.com.au/
- http://www.sabona.com.au
Kerke

