Ek record die show met ‘n Rode Podcaster USB mikrofoon. rodeonstand.jpg

Ek gebruik Adobe Audition 2.0 om die show in op te neem, en te edit. Na dit word die hele show na ‘n WAV file gestoor.

adobeaudition-ais68.jpg

Nadat Audition die WAV leer gestoor het, gebruik ek my eie program wat dan LAME gebruik en die MP3 met die nodige ID3 tags in.

encode-ais68.JPG

FileZilla word gebruik om die MP3 na die web server te laai.

filezilla

Daarna is dit ‘n eenvoudige WordPress inskrywing wat die show vir julle beskikbaar maak.

wordpress

En dis dit!