AIS # 099 – ‘n Nuwe begin
Posted on August 23rd, 2009 in Potgooi | No Comments »

- Familie nuus
- Musiek deur Alex Mejias
- Krag verbruik, en die krag meter.

Net ‘n vinnige potgooi om te se : Ons leef darem nog.
Ek is besig met die beplanning vir ‘n nuwe potgooi — hou goeie moed.. Dit is oppad!

Net ek – geen musiek of enige ander nonsens nie.

Ek vertel bietjie oor ons huisbou molles, en ‘n paar projekte wat ek graag wil aanpak.
Nog ‘n potgooi in ‘n week… Die man moet seker dronk wees!
Ja ok, ek maak alweer ‘n karpot. Die keer het ek darem die Zoom by my.
Ok ok, die klank is nie so hot nie… Maar ag wat, hier is pot # 90…