Ais # 097 – Waar bly die mense!!
Posted on May 24th, 2009 in Potgooi | No Comments »

- Musiek deur Stefan Ludik
- Terugvoer
- Ek is nou ‘n Auzzie!
- Ons huis bou
- Afrikaans, o ons Afrikaans
- Hartseer ding – en mense moet dink!
- Johan de Vries se PSA

Net ek – geen musiek of enige ander nonsens nie.

Luister saam na ‘n potgooi wat ek van die kar af op geneem het.
Daar is nog Afrikaanse potgooie by www.potgooi.com van RSG af.