AIS # 095 – ‘n Maand laat, maar hier is ek!

Posted on March 29th, 2009 in Potgooi | No Comments »

Net ek – geen musiek of enige ander nonsens nie.

  • Ons huis projek
  • Aussie Burgerskap
  • Dubbel burgerskap
  • Moet ek stem vir Suid Afrika?
 
icon for podpress  Standard Podcast [17:22m]: Play Now | Play in Popup | Download

AIS # 094 – Karpot en huisbou

Posted on February 25th, 2009 in Potgooi | No Comments »

Ek vertel bietjie oor ons huisbou molles, en ‘n paar projekte wat ek graag wil aanpak.

 
icon for podpress  Standard Podcast: Play Now | Play in Popup | Download