AIS # 094 – Karpot en huisbou
Posted on February 25th, 2009 in Potgooi | No Comments »
Ek vertel bietjie oor ons huisbou molles, en ‘n paar projekte wat ek graag wil aanpak.
Ek vertel bietjie oor ons huisbou molles, en ‘n paar projekte wat ek graag wil aanpak.
Nog ‘n potgooi in ‘n week… Die man moet seker dronk wees!
Ja ok, ek maak alweer ‘n karpot. Die keer het ek darem die Zoom by my.
Ok ok, die klank is nie so hot nie… Maar ag wat, hier is pot # 90…
Luister saam na ‘n potgooi wat ek van die kar af op geneem het.
Daar is nog Afrikaanse potgooie by www.potgooi.com van RSG af.
Christian Reformed Church of Sydney presents…
DANCE/SOKKIE
1 November 2008
19:00 –midnight
Ku-ring-Gai Town Hall, Pacific Hwy, Pymble
$15p.p incl boereworsroll
Kids u/12 FREE
TICKETS:Theresa Grobler
0421 509 635
9144 3208
jgro7011@bigpond.net.au
BYO
Ticket sales close: 30 October 2008
Nuwe potgooi :- http://janie0404.podomatic.com/
Kry al die Afrikaanse potgooie by www.potgooi.com